NV: LIEFDESLES (Sagteband, 266 pg) Vita du Preez

Beskikbaar einde April

Die man vir wie sy lief geword het, is soveel meer as die dominant wat altyd beheer wil oorneem.

Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee. Daniël en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniël probeer sy vervreemde vrou, Sally, oorreed om die egskeiding toe te staan en Emma sukkel om vir Daniël te vertel dat sy swanger is. Sal Daniël haar steeds na sy klaskamer neem? Is BDSM veilig tydens swangerskap? Sal Daniël kan vrede maak met die verlede en sy verhouding as jong seun met die onderwyseres, die verhouding wat sy seksvoorkeure bepaal het, sien vir wat dit was? Vir Daniël en Emma kom die liefde uiteindelik met baie lesse.

Vita du Preez

R320.00

Available on back-order

Description

Beskikbaar einde-April.