NV: Klitsgras (Kortverhale, Sagteband, 130 pg) Maretta Bellingan

Bellingan het nie ontsag vir heilige koeie nie. In haar brief aan meneer Mbeki vermeld sy: ‘Ek gaan vandag met die deur in die huis val. Wel, dis wat die diewe Saterdagaand met my agterdeur gedoen het.’ Kunstefeeste? Op plekke soos Afganistan, Irak en Aardklop sien jy dinge wat geen sielkundige kan regpraat nie. Dalk is dit hoekom sy ‘n play wil skryf, Jakkals is ook die bliksem in. Sy onderskat ook nie die Engelse nie. Hulle het ”n reuserol gespeel in die ontwikkeling van die spoeltoilet’. Scotland Yard soek steeds na haar nadat sy agterop ‘n Nederlandse vrugtelorrie die land onwettig verlaat het. Advokaat Dubbel D lyk soos Saartjie Baartman wat op haar hande loop. En al dra die meeste mans in Kaapstad maskara en noem mekaar ‘dahling’ is dit ten minste een plek in die land waar mans dink Patricia Lewis is ‘n meubelwinkel op Drie Susters.

Maretta Bellingan

R180.00

Available on back-order

SKU: 9781869190590 Categories: , , ,

Description