Sale!

Liefde vir Lienke (Afrikaans, Paperback, 231 pg) Elaine Marais

Tydelik uit voorraad – meer voorraad beskikbaar 6 Mei.   Lienke Botha se sorgvrye lewe verander ingrypend toe sy vir die eerste keer werklik haar hart verloor. Sy gee haarself oor aan ‘n allesoorheersende verliefdheid op die aantreklike dokter Gerhard Deetlefs. Sonder om aan die gevolge te dink, laat Lienke toe dat sy gelei word van die een verkeerde besluit na die volgende.  Lees meer hieronder.

Elaine Marais

Original price was: R220.00.Current price is: R99.00.

Available on back-order

SKU: 9780987038876 Categories: , , Tag:

Description

Lienke Botha: 23 jaar oud, hoof van Openbare Betrekkinge, honneursgraad in Kommunikasiekunde, praat Xhosa vlot en is rekenaarvaardig. Lienke Botha se sorgvrye lewe verander ingrypend toe sy vir die eerste keer werklik haar hart verloor. Sy gee haarself oor aan ‘n allesoorheersende verliefdheid op die aantreklike dokter Gerhard Deetlefs. Sonder om aan die gevolge te dink, laat Lienke toe dat sy gelei word van die een verkeerde besluit na die volgende. Teen die tyd wat haar ‘regmaak’ plan in werking tree, is daar min oor van die gesonde verwysingsraamwerk waarmee sy as plaaskind grootgeword het. Haar selfopgelegde pad na vergifnis is besaai met uitdagings. Sy groei as nuutgebore mens, maar haar diepgesetelde liefde vir Gerhard, wat haar uit haar lewe verdwyn, bly onveranderd. Hoekom klou haar hart aan die krummels van herinneringe wat nie genoeg was om Gerhard se liefde te behou nie? Liefde vir Lienke is ‘n geslaagde liefdesverhaal in die egte klubroman-tradisie. Dit is van die begin af vol drama. Die leser wonder heeltyd wat gaan gebeur. Situasies en die karakters se gevoelens word realisties weergegee.