NV: Narreskip (Sagteband, Poësie, 100 pg) Johan Myburg

Oor hierdie Hertzogpryswenner se nuutste bundel sê Louis Esterhuizen: “Nog selde het ek ʼn versameling gedigte teëgekom wat so volgehoue en voluit op satire ingestel is, in dié mate dat hierdie gedigte gunstig vergelyk met MM Walters se indrukwekkende digterskap. Bykans die totaliteit van menswees en menslike prestasie word in hierdie gedigte voor stok gekry: van die klassieke skrywers en mitologieë, tot die hedendaagse; so ook die visuele kunste en musiek.
Daniel Hugo sê: “Hierdie skip is – soos Lucas Malan se ’n Bark vir die ontheemdes (1981) – ’n nuwe versameling gedigte waarin hy à la Slauerhoff ’n onderdak of kajuit kan vind. Dit neem spesifiek die vorm aan van ’n “ship of fools”. Die enigste manier om in Suid-Afrika te oorleef is dus om die geweld, korrupsie en onbevoegdheid van die politieke leiers en staatsamptenare satiries uit te beeld.”

Johan Myburg

R240.00

Available on back-order

Description