Sale!

Skadustemme (Sagteband, 300 pg, Sielkundige Riller) Joanne Macgregor

’n Sielkundige riller wat in hedendaagse Suid-Afrika afspeel en liefhebbers van Deon Meyer, Mike Nicol en Margie Orford soos ’n handskoen sal pas.

In die debuutroman (wat in Engels publiseer is as Dark whispers) onthul een van Megan Wright, ‘n sielkundige, se kliente dat sy deur ‘n snydokter wat in ginekologiese operasies spesialiseer, geskend is. Dit word duidelik dat die gewraakte operasie geen ongeluk was nie. Die vrywaringsbrief wat die pasient vooraf moes teken, maak dit egter onmoontlik om die betrokke dokter te laat vervolg. Toe Megan haar kom kry, is sy daarop uit om die dokter te ontbloot en te keer dat hy nog vrouelewens vernietig. Veral toe sy uitvind dat hy ‘n hele paar ander pasiente ook geskend het, soms so erg dat hulle nooit sal kan kinders he nie. Nie een van die klagtes wat teen die dokter gele is, was suksesvol nie. Verwikkelinge in Megan se persoonlike lewe word meesterlik met die verhaal se hoofspanningslyn vervleg.

Joanne Macgregor

Original price was: R160.00.Current price is: R79.00.

Available on back-order

Description