NV Junie: Verdeelde stand | Divided Stance (Sagteband, Poetry/Poësie) Celestè Fritze

*Verdeelde stand | Divided Stance is ‘n hibried‑digbundel saamgestel uit die vermenging van onder meer tale, kulture en seksualiteite in die diverse Suid-Afrikaanse werklikheid oor verskeie tydvakke heen. Die Afrikaanse en Engelse gedigte meld aan in die digter se voorkeurtaal vir die tema, stemming of onderwerp en is nie vertalings of herwerkings van mekaar nie. Die digter gebruik die taal van die moeder en die werkstaal van die vader om wydlopende temas soos die omgewing, meertaligheid, tolking, die politieke bestel, die liefde, verlies en veroudering, die Covid-19-pandemie, metapoësie, delusies, en drome aan te roer. Agterin die bundel is ‘n erkenningslys wat agtergrond by die gedigte bied. Die spreker neem in effek verskillende stemme aan, wat in gesprek tree met die dualistiese titel van die bundel.

*Verdeelde stand | Divided Stance is a hybrid collection of poetry comprising a blending of languages, cultures and sexualities against the diverse South African reality over various eras. The English and Afrikaans poems arrive in the poet’s language of choice for the theme, mood or subject and they are not translations or reworkings of one another. The poet uses the language of the mother and the working language of the father to address wide-ranging themes such as the environment, multilingualism, interpreting, the political order, love, loss and aging, the COVID-19 pandemic, metapoetry, delusions, and dreams. At the back of the volume is a list of acknowledgments that provides background to the poems. The speaker in effect adopts various voices that enter into dialogue with the dualistic title of the collection.

Celestè Fritze

R180.00

Available on back-order

SKU: 9781998958856 Categories: , , Tag:

Description