Sale!

Offer land (Afrikaans, Paperback, 390 pg) deur FA Venter

Dit is Januarie 1837. Rudolf Dreyer en sy gesin staan voor die Blesberg saam met honderde ander Trekkers. Hulle wil verder trek, maar daar heers verdeelheid. Piet Retife Stel voor hulle trek oor die Drakensburg, maar anderkant wag moord en doodslag. Sien hieronder vir meer ….

F.A. Venter

R250.00 R235.00

Available on back-order

Description

Dit is Januarie 1837. Rudolf Dreyer en sy gesin staan voor die Blesberg saam met honderde ander Trekkers. Hulle is gretig om verder te trek, maar daar is verdeeldheid oor waarheen: Port Natal of noorde se kant toe? Hendrik Potgieter, Gert Maritz en Pieter Retief is die leiers wat moet besluit. Pieter Retief kom met die idee om sommer oor die Drakensberg te trek. “Holderstebolder” is al die waens oor die berg, maar wat anderkant wag, is die Bloukransmoord en Dingaan se moordkoppie …