Ontaard (Julie 2023, Sagteband, 96pg ) Pieter Odendaal

Pieter Odendaal is ’n lektor in Kreatiewe Skryfkunde aan die Noordwes-Universiteit. In 2018 debuteer hy met Asof geen berge hier gewoon het nie wat met die Ingrid Jonkerprys bekroon is. Lees meer hieronder.

Pieter Odendaal

R260.00

Available on back-order

SKU: 9780624093930 Categories: , , Tag:

Description

In Ontaard skryf Pieter oor aktuele temas soos queer-identiteitspolitiek, geboortegrond, die klimaatskrisis, verlies en vervreemding. Odendaal vra ongemaklike vra oor herkoms, tuiswees en heengaan nie: Waar kom ons vandaan? Waar behoort ons? En waar gaan ons heen as ons van die aarde ontwortel word? Pieter se debuut is met die Ingrid Jonkerprys bekroon en sy nuutste verse beloof om lesers aan die hart te gryp.