Onverskrokke Vroue (Sagteband, 280 pg) Bettina Wyngaard (publikasiedatum 25 Junie)

Vroue speel nog altyd ‘n sentrale rol in ons samelewing. Hul rol as versorgers word erken, maar wat van oa in die kerk of sakewêreld? Het die vrou se rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard ontleed die kwessie in ‘n gesprek tussen toeka en nou en Bybel en grondwet. Sy gaan kyk na die sogenaamde ‘text of terrors’ en hoe die eerste vroue bygedra het tot die vryheid wat vroue vandag het in alle sfere van die samelewing geniet. Maak nie saak hoe stadig hul vorentoe beweeg nie, hul beweeg.

Bettina Wyngaard

R250.00

Available on back-order

SKU: 9780796322364 Categories: , ,

Description