Silwerwit in die soontoe (Sagteband, 86 pg, Fiksie – Poësie) Imke van Heerden, Anil Bas, Etienne van Heerden

Silwerwit in die soontoe is ‘n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier – iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie. Lees meer hieronder.

Imke van Heerden, Anil Bas, Etienne van Heerden

R260.00

Available on back-order

SKU: 9781776172788 Categories: , ,

Description

Silwerwit in die soontoe is ‘n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier – iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie.
Die gedigte in hierdie bundel is ko-kreatief geskep: ‘n digter en ‘n masjien hand aan hand. Frases KI-teks is sorgvuldig deur die outeur saamgeweef om verse te vorm, as deel van ‘n eksperiment wat vra en verken: Hoe kan hierdie tegnologie die digkuns aanvul en uitdaag? In poësie oor KI, die kontinent, Kaapstad en die Karoo blink branders, brand lug en dans die masjien aan die buitewyke van taal.