Sjoe – ervarings van ‘n leeftyd (September 2025, Sagteband, 300 pg) Petrovna Metelerkamp

Met hierdie langverwagte boek deel Petrovna haar herinneringe, wat die geskiedenis van haar herkoms en haar persoonlike ervarings oor baie dekades insluit.

Lees meer hieronder.

Petrovna Metelerkamp

R300.00

Available on back-order

SKU: 9781037054600 Categories: , , Brand:

Description

Petrovna Metelerkamp het geen bekendstelling nodig nie. Sy het jare lank vir tydskrifte soos Huisgenoot en Insig geskryf en in 2000 die uitgewery Hemel & See Boeke gestig. Sy het bekendheid verwerf vir haar biografieë van Ingrid Jonker en Jeanne Goosen.

Petrovna was ook verantwoordelik vir die publikasie van die brieweboeke van onder andere Audrey Blignault, Uys Krige en Hennie Aucamp, asook die memoires van Wilna Snyman, Fanus Rautenbach en Ollie Viljoen.