Super C: van swaarmoedige Sannie tot supervrou (September 2025, Sagteband, 224 pg) Susan Coetzer

Susan Coetzer was ’n swaarmoedige Sannie. Christus het haar egter begeester om geestelike transformasiewerk te doen. Hierdie werk het mooi dinge gebring soos vryheid en vrede. Susan nooi jou om saam met haar op ’n reis te gaan. Mag hierdie reis jou aanspoor om aan te hou stap totdat jy ook ’n energieke en borrelende mens in Christus is.

Lees meer hieronder.

Susan Coetzer

R280.00

Available on back-order

SKU: 9780796323705 Categories: , , Brand:

Description

Susan Coetzer was ’n swaarmoedige Sannie eerder as Susan Super C. Christus met sy wyse rigtingwysers het haar begeester om haar moue op te rol en geestelike transformasiewerk in haar lewe te doen. Hierdie proaktiewe werk het ’n paar mooi dinge gebring soos vryheid, vrede en wysheid. Susan nooi jou om saam met haar op ’n reis te gaan. Mag hierdie reis jou aanspoor om nooit moed te verloor nie, maar aan te hou stap totdat jy ook ’n energieke, veerkragtige en borrelende mens in Christus is.

Die skrywer: Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar eerste roman, Oros vir die siel, was ‘n wegholsukses. Die afgelope paar jaar maak sy naam deur voor vrouegehore op te tree en lekkerlees fiksie en niefiksie te skryf. Sy is dikwels op die verhoog en tv te sien. Sy woon in Johannesburg en het een seun en twee kleinkinders.