Vreugde vir Larissa – McGregor Reeks 3 (Sagteband, 248 pg) Elsa Winckler,

Elsa Winckler

R235.00

Available on back-order

Description

Larissa gaan Nederland toe om verder te studeer. Dan hoor sy die jong Chandré, wie se aanrandingsaak sy vantevore behartig het, is vermoor. Larissa weet wie die skuldige is, en sal nie rus voor hy aan die pen ry nie. Sy keer terug na Suid-Afrika. By haar vriendin Reina en dié se man Derek, word sy met Gideon gekonfronteer.  Gideon wat deur nagmerries geteister word. Sal Larissa en Gideon saam vreugde kan vind? Nog ’n lekkerlees-roman uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.