CAPS 2022/2023 Perfek CAPS: Gr 8 – Afrikaans Eerste Addisionele Tale (Afrikaans, Paperback, School ed, 80 pg, ouderdom 13+) Jaco Jacobs, Illustrated by Nicolene Louw

Blonde hare … Helderblou oe …’n Skitterwit glimlag …Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan … Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

Jaco Jacobs

R150.00

Available on back-order

Description