Sale!

EN TOE KOM JY (Februarie 2026, Sagteband, 192 pg, Romanza Modern) Nerina le Roux

Let wel: Dit is ‘n voorafbestelling, publikasiedatum 10 Februarie. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling gestuur word sodra alle voorraad beskikbaar is.

’n Ridder vir Samantha.

Lees meer hieronder.

 

Nerina le Roux

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779871411 Categories: , , , Brand:

Description

Samantha, ’n kunstenaar, woon met haar hond op Kruisklipbaai ná haar verloofde se dood. S y stel glad nie in ’n v erhouding belang nie. Staan sy egter ’n kans teen die ernstige man wat haar en Wolf een oggend uit die seestroom red?

Zak het jare gelede besluit om nooit te trou nie, maar dan ontmoet hy vir Samantha en haar hond op die strand. Teen sy sin moet hy herbesin.

Kan hy waag om iemand in sy lewe in te laat?