Finlay (September 2024, Sagteband, 192 pg, Stoom 18+) Elsa Winckler

“Finlay” is die derde titel in die reeks wat handel oor die gewilde Skotse Sutherlandbroers.

Lees meer hieronder.

Elsa Winckler

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870407 Categories: , , , , Brand:

Description

Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag.

Hulle het mekaar op ’n troue ontmoet waar van sy bitter min onthou – net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het.

Finlay is ’n hartebreker wat nooit ’n vrou meer as een maal uitneem nie, maar Fleur is anders. Hoe meer tyd hy saam met haar spandeer, hoe meer wil hy by haar wees.

Gaan die liefde dié keer die hartebreker vang?