Hawe vir haar hart (Februarie 2024, Sagteband, 192 pg) Tosca de Villiers

Omstuimige liefdeDie volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ‘n ander man.  Lees meer hieronder.

Tosca de Villiers

R110.00

Available on back-order

Description

Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op ‘n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet. Daar ontmoet sy ‘n aantreklike Griek genaamd Alexander Dimitriou wat as skeepsdokter op die skip werk. Ná ‘n ongeluk dra hy egter verskeie letsels met hom saam wat ‘n verhouding onmoontlik maak. Tog kan hy nie ophou dink aan die vrolike krulkop met haar groen rokkies nie … Sal die oop see vir albei genesing bring? Of sal die onstuimige branders van hul verlede hul liefdesbootjie sink?