In die hart van Lente (Maart 2024, Sagteband, 192 pg) Felicia Snyman

Soms loop liefde ‘n ompad.  Lees meer hieronder.

Felicia Snyman

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781779870025 Categories: , , ,

Description

Lente is verloof aan die aantreklike Herman Pretorius, maar sy weet haar hart behoort eintlik aan haar gevaarlike en stormagtige jeugliefde, Stander Gerber. Hy is egter verantwoordelik vir die dood van hul goeie vriend en die letsel in haar nek… Stander stoei steeds met skuldgevoelens oor destyds, maar sy liefde vir Lente brand al hoe sterker. Sal hulle die spoke van die verlede kan verjaag of gaan hulle die maklike roete kies en met ‘n hart vol letsels wegstap?