Sale!

Karoowals (Julie 2024, Sagteband,192 pg, Romanza Modern) Alicia Hannekom

Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasie 08 Julie. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling versend word sodra alle voorraad beskikbaar is.  Twee dae alleen kan harte vir altyd saam vleg … lees meer hieronder.

Alicia Hannekom

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779870292 Categories: , , ,

Description

Sonja is woedend toe ’n verwaande vent een dag haar parkeerplek steel. Dat hy die mooiste seegroen oë het, maak geen verskil nie. Toe loop sy hom weer raak, op haar beste vriend se troue. Sy vang die ruiker en hy die kousband. Hul beloning? Twee dae saam op ’n Karooplaas – ’n geskenk van die bruidspaar. Gaan dit twee dae van hel wees of sal hulle ’n ander kant van mekaar leer ken? En gaan hy haar van gevaarlike renosterstropers kan red?