Sale!

‘n Huis vir liefhê (Julie 2024, Sagteband, 192 pg, Romanza Modern) Ida Bester

Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasie 08 Julie. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling versend word sodra alle voorraad beskikbaar is.  Kan gebroke harte weer liefhê?  Lees meer hieronder.

Ida Bester

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779870377 Categories: , , ,

Description

Anita Minnaar stem teen haar beterwete in tot ‘n platoniese vriendskap met die geskeide adonis Chris Bremer. Hulle is immers al twee enkelouers van tieners en kan mekaar net ondersteun. Wie het gesê ‘n man en vrou kan nie net vriende wees nie? Dan gaan die ondersteuning een nag te ver en hulle beland in mekaar se arms.
Was dit ‘n eenmalige gebeurtenis of sal hulle weer kan liefhê? En sal Chris die trauma van sy huwelik met ‘n dwelmverslaafde te bowe kan kom?