Onvergeetlike liefde (Februarie 2024, Sagteband, 192 pg) Dina Botha

Brandende liefde … Mariette en Hannes was mekaar se skoolliefdes. Kort ná matriek is hul kys egter uit toe sy vir hom ‘n kort afsêboodskap sonder engie verduideliking stuur.  Lees meer hieronder.

Dina Botha

R110.00

Available on back-order

Description

Mariette en Hannes was mekaar se skoolliefdes. Kort ná matriek is hul kys egter uit toe sy vir hom ‘n kort afsêboodskap sonder engie verduideliking stuur. Twaalf jaar later kruis hul paaie weer. Nou is hy Hank Grey, die bekende Hollywoodster, en sy bestuur ‘n agentskap wat ly fwagte en beskerming aan BBP’s bied. Hank het ‘n bekruiper op sy spoor en vra Mariette se agentskap om hom ty dens die verfilming van sy nuwe rolprent te beskerm. Kort voor lank begin die vlamme van hul vergete liefde brand. Maar wat het destyds gemaak dat Mariette so skielik weggestap het? En sal hy haar liefde weer kan wen?