Sale!

RAAISELMAN (April 2026, Sagteband, 192 pg, Romanza Modern) Salma Swanepoel

Belangrike nota: Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasiedatum mid-April. Onthou asseblief dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling eers versend word sodra alle voorraad beskikbaar is.

Dit is nou of nooit.

Hoekom kom Roux keer op keer terug na Alana se salon?

Lees meer hieronder.

Salma Swanepoel

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779871480 Categories: , , , Brand:

Description

Alana Rothman se lewe verander toe Roux op die masseertafel in haar skoonheidsalon beland. Die volgende week daag hy weer vir ’n ander behandeling op. Gou besef Alana sy is v erlief op hom.

Toe dit duidelik word dat iemand die salon saboteer, verdink Alana heel eerste vir Roux, omdat die eerste insident plaasgevind het op die dag wat hy vir sy eerste behandeling daar was en omdat hy nie ’n tipiese kliënt is nie.

Wat steek hy weg? En is hy werklik die saboteur?