Sale!

Rendezvous in Santa Cruze (Julie 2024, Sagteband, 192 pg, Romanza Reis) Judy Troskie

Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasie 08 Julie. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling versend word sodra alle voorraad beskikbaar is.  Kan pynlike letsels genees word?  Lees meer hieronder.

Judy Troskie

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779870469 Categories: , , ,

Description

Samantha Loots se man verlaat haar vir sy sekretaresse nadat sy nie vir hom ’n kind kon gee nie.

Hartgebroke en vasberade om nooit weer ’n man in haar lewe toe te laat nie vertrek sy na die Kanarie-eilande vir ’n drie maande lange navorsingsprojek.

Daar probeer Raymond Visser sy bes om haar van haar voorneme te laat vergeet …

Sal sy die pynlike letsels van haar huwelik en kindertyd kan vergeet en Raymond toelaat om haar nuwe lewensvreugde te gee?