Sale!

Romanza 3-in-1: Resep Vir Leifde + Dokter Vir Arabelle + Ridder Op N Vosperd (Sagteband) Dina Botha & Vera Wolmarans & Bep Du Toit

Resep vir liefde – Dina Botha – Chantal skryf stomende liefdesverhale onder die skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder ontwikkel ‘n dringende begeerte om die skrywer te ontmoet en Chantal moet bontstaan om haar geheim te bewaar.

‘n Dokter vir Arabelle – Vera Wolmarans – Arabelle se aantreklike vennoot in die mediese praktyk is meestal ‘n stuurse vent. Maar sy skuld hom verduiwels niks. Dis net dat sy hartseer in daardie baie bloue oe van hom vermoed.

Ridder op ‘n vosperd – Bep du Toit – Hannie is vasbeslote om baasspelerige mans te vermy. Maar is Matthys met sy teer aanslag ook so? Of is hy die ridder op die vosperd wat haar gaan toelaat om haar eie drome uit te leef?

Dina Botha & Vera Wolmarans & Bep Du Toit

Original price was: R285.00.Current price is: R120.00.

Out of stock

SKU: 9780799381665 Categories: , ,

Description