Romanza: In twee geskeur (November 2023, Sagteband, 192 pg) Lizelle Von Wielligh

Die titel het verander van Biltong vir die Hart na In Twee Geskeur.  Drie harte … net plek vir twee. Watter keuse sal gemaak word?  Lees meer hieronder.

Lizelle Von Wielligh

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781776359349 Categories: , , , Brand:

Description

Die De Vries-tweeling lyk eenders. Jakob se oë kyk egter tot diep in Helena se siel en woel ongekende dinge in haar los – sóndige dinge. Hoe kan sy so aangetrokke tot hom wees terwyl sy verloof is aan sy broer, Daniel? Om enige misverstande te voorkom, besluit Helena om Jakob in die geheim te gaan ontmoet voor sy die volgende dag met Daniël trou. Dit loop uit op ‘n soen wat verbode begeertes in haar aanwakker en haar net meer verwar. Moet sy na Jakob luister en haar huwelik met Daniël afstel? Wanneer Helena en die De Vries-broers saam met ander emigrante die Kaapkolonie verlaat, bly haar hart egter na Jakob hunker. Boonop is dit onmoontlik om hom op die trek te vermy. Sal sy en Jakob daarin slaag om hul liefde vir Daniël weg te steek? Nog belangriker: Sal sy haar hart te teenoor Jakob kan sluit?