Romanza Stoom 18+: Alan (Januarie 2024, Sagteband, 192 pg) Elsa Winckler

Alan is die eerste boek van ‘n nuwe reeks deur Elsa Winckler wat handel oor die Skotse Sutherland-broers se soektog na liefde.

Elsa Winckler

R110.00

Available on back-order

Description

Toe Alan Sutherland en sy broers by haar blommewinkel inbars, vervies Corinne Hansen haar dadelik vir die Skot. Hy mag dalk dodelik aantreklik wees, maar hoe durf hy vir haar sê sy is nie sy tipe nie? Sy sal hom eenvoudig ‘n les moet leer… As mede-eienaar van ‘n groot maatskappy, is Alan nie net op soek na ‘n trouvrou nie, maar ook ‘n sakevennoot: Iemand wat stemmig is, gedienstig is, die pad vir hom gelyk kan maak. Met haar vreemde klere, ritse armbande en vurigheid is Corinne allesbehalwe stemmig. Sal Alan sy kop volg en aanhou soek na die vrou wat netjies by sy planne inpas of sal hy swig voor dít wat sy hart wil hê?