Sale!

TWEEDE KANS VIR LIEFDE (November 2025, Sagteband, 192 pg, Romanze Reis) Malene Breytenbach

Let wel: Dit is ‘n voorafbestelling, publikasiedatum 07 November. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling gestuur word sodra alle voorraad beskikbaar is.

Gebroke harte kan weer genesing vind.

Lees meer hieronder.

Malene Breytenbach

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779871015 Categories: , , , Brand:

Description

Karla Malan, ’n prokureur, kuier in Ciprus waar haar dogter as au pair vir die Demetriou-gesin werk.

Daar ontmoet sy die aantreklike professor Nikolas Demetriou. Karla en Nikolas voel aangetrokke tot mekaar, maar beide het slegte skeisake agter hulle en iemand ander s wat in hulle belangstel.

Kan hulle die hindernisse in hul pad oorkom en ’n tweede kans vir liefde vind?