Vlamme van gister (Februarie 2024, Sagteband, 192 pg) Ciska Olivier

‘n Brandende soen … Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in ‘n verhouding, maar dit het nie uit gewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin.  Lees meer hieronder.

Ciska Olivier

R110.00

Available on back-order

Description

Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in ‘n verhouding, maar dit het nie uit gewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin, Olga. Leonie wíl bly wees vir hulle en sy ís … Of is sy besig om haar self te bluf? In ‘n poging om van alles weg te kom, gaan woon sy ‘n modeskou in Italië by. Daar hoor sy die verlowing tussen Stefan en Olga is verbreek. Wil sy werklik ‘n verhouding met Stefan hê of is sy net verward? En kan sy haar gevoelens vir hom vertrou? Terwyl sy dié vrae pr obeer beantwoord, dra sy boonop ‘n donker geheim met haar saam. En dan is daar die soen wat die vlamme van gister laat ontbrand …