Sale!

VLINDERS EN VONKE (Junie 2024, Sagteband, 192 pg) El Bester

Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasie middel Junie. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling versend word sodra alle voorraad beskikbaar is.  ’n Romantiese bootreis.  Lees meer hieronder.

El Bester

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779870261 Categories: , , ,

Description

Karo is ’n suksesvolle model in Milaan en v erloor haar hart op die man van haar drome: die charismatiese Kabous. Toe hy uit die bloute ’n romantiese bootreis saam met sy best e vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou.

Nog voordat hulle egter aan boord kan gaan, kondig Kabous aan dat hy ’n krisis by die hospitaal moet gaan hant eer. Haar romantiese bootreis is daarmee heen en sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende!

Veral Adam, sy bedor we universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die r eis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?