Bravo, Lulu (Afrikaans, Paperback)

Fanie Viljoen

R150.00

Available on back-order

SKU: 9780799375565 Categories: ,

Description

Toe Lulu se balletjuffrou aankondig dat hulle ‘n spesiale konsert vir die jaarafsluiting gaan hou, is Lulu baie opgewonde. Lulu gaan nie net die rol van die meerminprinses dans nie – sy gaan ook ‘n paar uitrustings ontwerp! Maar die tweeling, Alex en Alet, hou niks van ballet nie en toe Alex per ongeluk ‘n rol in die balletkonsert losslaan, is die gort gaar …