Tulbagh Onthou – ‘n Herdenking Van Die Aardbewing Van Vyftig Jaar Gelede (Afrikaans, Paperback)

Vyftig jaar gelede, om drie minute oor tien op 29 September 1969, is die Noord-Boland getref deur ’n aardbewing van 6.3 op die Richterskaal.
Die middelpunt van die aardbewing was net buite Tulbagh, tuiste van sommige van die oudste kerke, Kaaps-Hollandse huise en wynplase in Suid-Afrika. Tien van die elf mense (meestal kinders) wat in die skudding gesterf het, is in en om die dorpie dood.

In hierdie boek – wat met die vyftigjarige herdenking van die aardbewing saamval – verwesenlik Rosette Jordaan, ’n boorling van Tulbagh, ’n lewensideaal om dié geskiedenis op te teken voordat dit uit die menseheugenis verdwyn. Die resultaat is ’n skatkis van verhale en vertellinge – aangrypend, amusant, onvergeetlik

Rosette Jordaan

R385.00

Available on back-order

SKU: 9780620855006 Categories: , ,

Description