Z is vir Zackie : Die pretpark

Zackie en Vincent gaan vandag pretpark toe. Daar is ’n allerlei lekker ritte. Maar Anton, die skoolboelie, is ook daar. Toe hy vir Vincent terg, besluit Zackie om hom ’n les te leer. Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 Huistaal en Graad 3 – 5 Eerste Addisionele Taal

R65.00

Available on back-order

SKU: 9780799394849 Categories: , ,

Description

Zackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is ’n Groot Wiel, ’n Wilde Wipwa en ’n Spooktrein. Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom ’n les te leer! Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 Huistaal en Graad 3 – 5 Eerste Addisionele Taal