Description
Bennie Boekwurm woon diep onder die grond daar in die Wielie Walieparkie. Die stories is gebaseer op die TV-reeks op SABC in die 80er jare. Geskik vir Graad RR – Graad 1 vir Huistaal en Graad 1 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees van 3+ jaar.





