Meerkatreeks: Graad 3 Boek 1 AFR HT (Oktober 2023, Sagteband, 48 pg) Mart Meij, Beatrix de Villiers

Die Meerkatreeks klasleesboeke volg ʼn fonetiese benadering waar klanke, en later spelkonvensies, stap vir stap aangebied word. Die progressie van fonetiese vaardighede duidelik gesien word. Die leeslesse word deurgaans vergesel met leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig.  Lees meer hieronder.

Mart Meij, Beatrix de Villiers

R165.00

Available on back-order

Description

Die Meerkatreeks klasleesboeke volg ʼn fonetiese benadering waar klanke, en later spelkonvensies, stap vir stap aangebied word. Die progressie van fonetiese vaardighede duidelik gesien word. Die leeslesse word deurgaans vergesel met leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig. Die leesstukke is opwindend en kontemporêr en sluit onder andere stories, fabels, grappies, feitestukke, advertensies en voorbeelde van digitale kommunikasie in.

Mart Meij is ’n oudgrondslagfase-onderwyseres en kwalifiseer in Gespesialiseerde Onderwys en -Bestuur. Sy doseer aan die Onderwyskollege vir Verdere Opleiding in Pretoria en fokus sedert haar aftrede op die skryf van opvoedkundige materiaal vir vroeë kinderontwikkeling en die grondslagfase bekend as die New All-In-One en Nuwe Alles-In-Een-reeks.,