Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Huistaal Leerderboek (Volkleur)

Die Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 2. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van taal, klanke, spelreëls, sigwoorde, spelwoorde en taalkonsepte met minstens twee tot vier bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die aktiwiteite word in die klaswerkboek voltooi, nie in die Leerderboek nie, sodat leerder

R161.00

Available on back-order

SKU: 9781775890485 Categories: , ,

Description