Nuwe Alles-in-Een Graad 3 Afrikaans Huistaal Klankboek Onderwysersgids

Die Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel. Die Onderwysersgids bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Die aktiwiteite in die Klankboek vir leerders is volkleur, interaktief en die klanke kan sommer vinnig met hierdie gids geleer word. Vir ouers en onderwysers aanbeveel.

R136.00

Available on back-order

SKU: 9781775891499 Categories: , ,

Description