Dis mos nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL/EAT) Henriette Turner, Suneen Laing

Does Afrikaans seem like a foreign language to you? Dis mos nou Afrikaans! takes you on a journey from grade 8 to 12 to master Afrikaans First Additional Language and pass Matric Afrikaans with flying colours / Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag.

Henriette Turner, Suneen Laing

R295.00

Available on back-order

Description

Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ‘n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.

Does Afrikaans seem like a foreign language to you? Dis mos nou Afrikaans! takes you on a journey from grade 8 to 12 to master Afrikaans First Additional Language and pass Matric Afrikaans with flying colours. Comprehensive and user-friendly, this book can be used by both teachers and learners. The authors have more than 50 years’ combined experience of teaching Afrikaans and 11 years of marking NSC papers.