Studiewerkgids: Onderwêreld : Graad 12

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die KABV en al die belangrikste aspekte van die roman word gedek – in taal wat leerders verstaan.

Fanie Viljoen

R330.00

Available on back-order

SKU: 9781776070121 Categories: , ,

Description

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die KABV en al die belangrikste aspekte van die roman word gedek – in taal wat leerders verstaan.
Hierdie studiewerkgidse is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Soos die naam sê, is dit nie net ‘n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ‘n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Saamgestel volgens die KABV.