Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Hierdie boek bevat taal- en leesoefeninge vir die addisionele taal-leerder ontwikkel volgens die KABV. Dit is die eerste oefenboek wat Engels as instruksietaal gebruik. Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n interaktiewe manier te ontwikkel. Die leesoefeninge bevat uittreksels uit kontemporêre kinder- en jeugboeke leerders se verbeelding sal prikkel en hulle sal aanmoedig om met begrip te lees. Die oefenboek bevat taal- en begripsoefeninge alles-in-een. Die boeke verryk taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinskonstruksie tot verkleiningsvorme) en help die leerder om Afrikaans onder die knie te kry. Die boek is gebruikersvriendelik met strokies aan die sykant van bladsy om die betrokke hoofstuk te kry (bv. klankleer) en bevorder taalvermoë. Daar is min teorie in hierdie boek, die aanslag is om Afrikaans te bemeester deur ’n verskeidenheid aktiwiteite te voltooi i.v.m. taal. Hierdie oefenboek sal leerders help om eksamenfiks in Afrikaans Addisionele Taal te raak

R131.00

Available on back-order

SKU: 9781776071593 Categories: , ,

Description