Mia en al die niggies

Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. Dit gaan ’n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet …! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie! Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.”

R99.00

Available on back-order

Description