Ver in die Wêreld Kittie (Afrikaans, Paperback)

Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar ʼn finansiële verknorsing en ʼn liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida ná ʼn beroerte te versorg.

Santie van der Merwe

R285.00

Available on back-order

SKU: 9780799382631 Categories: ,

Description