Noudat slapende honde

Ronelda S. Kamfer

R260.00

Available on back-order

SKU: 9780795702730 Category:

Description

Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wereld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie …Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel – sy is ‘n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans.