Swerfjare van Poppie Nongena (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)

Elsa Joubert se strak joernalistieke beskrywing van die lewe van die swartvrou Poppie Nongena is ‘n aangrypend menslike portret en tegelyk ook ‘n belangrike stuk hedendaagse geskiedskrywing. Van die boek is gese dat die Afrikaner hierna nooit weer sal kan se: “Maar ons het nie geweet nie!” Dit is met nie minder as drie pryse bekroon nie: die Luytprys, die Hofmeyrprys en die CNA-prys.

Elsa Joubert

R310.00

Available on back-order

SKU: 9780624023333 Category:

Description