Vergenoeg

Marita van der Vyver

R290.00

Available on back-order

SKU: 9780624082439 Category:

Description

Vergenoeg herinner ons aan die komplekse verhoudings tussen moeders en dogters, en die vele reise van die self, wat alles en niks met die dood te make het nie. Marita van der Vyver’s se unieke kombinasie van humor en sensitiwiteit maak hierdie boek onweerstaanbaar.