Bloed, dunner as water

Die motiewe agter gesins moorde is dikwels vreemder as fiksie. Tergende vrae kan deur psigiaters beantwoord word … of dalk nie. Deur na verskeie gevalle van gesins moord te kyk gooi hierdie boek ’n bietjie lig in ‘n baie donker plek. Met onder meer die stories van die Lotters wat gebreinspoel was tot moord ophul ouers en die Van Breda byl moorde.

R255.00

Available on back-order

SKU: 9780624075462 Category:

Description