Bloot mens

Wierenga skryf met n drif en vernuftigheid en voer die swakhede soms tot komiese uiterstes, veral wanneer sy klaarspeel met die verraad en ydelheid van minnaars. Tog bly die oorheersende indruk die van n menslike kyk na ander mense. Wierenga steek egter nie in die persoonlike vas nie, maar takel op moedige wyse openbare kwessies. Wanneer sy dit het oor die onreg aan ander, die vernieling van die omgewing en die vernietiging van lewende wesens, skryf sy met n vreesloosheid en drif wat van hierdie bundel iets besonders maak.

R150.00

Available on back-order

SKU: 9781869193119 Category:

Description