Grond/Santekraam

Met die nuwe bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as hoogs talentvolle en denkende digter in Afrikaans. Die landskappe Klippenkust en Skipskop figureer in die gedigte, en ook die karakters Klippie Klip-kop en Sara-Slim-meisie, en Herrij Autshumao en Van Riebeeck. Skeepswrakke onderwater word simbool van verledes wat nooit opgediep is nie. En ‘oorvertel’ van die geskiedenis word uiteindelik ‘andervertel’, met ironie, fyn humor en ‘n spel met taal. Grond/Santekraam is ‘n uitsonderlike bundel, en verreik die huidige kanon van Afrikaanse poesie.

R250.00

Available on back-order

SKU: 9780795703652 Category:

Description