Geniet ‘n Heuningsoete Dag Inkleurboek (Sagteband, 104 pg)

Laat jou gedagtes stil word terwyl jy die 40 volblad-ontwerpe van Geniet ’n heuningsoete dag inkleur. ’n Addisionele 10 bladsye met kaartjies, boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.  Lees meer hieronder.

R119.00

1 in stock

Description

Voel dit vir jou ook of jy soms van die een doen-ding op jou lysie na die volgende jaag sonder tyd vir rustig raak? Tydens dol dae propvol verantwoordelikhede het ’n mens tye nodig waarin jy jou gedagtes kan orden en asemskep.
Laat jou gedagtes stil word terwyl jy die 40 volblad-ontwerpe van Geniet ’n heuningsoete dag inkleur.

’n Addisionele 10 bladsye met kaartjies, boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.