Sale!

Ek Bid Vir Jou (Hardcover, 32 pg, Kinders) Jean Fischer

Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver ‘n ma se liefde strek.  Lees meer hieronder.

Jean Fischer

Original price was: R119.00.Current price is: R99.00.

1 in stock

Description

Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg ‘n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.

Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met ‘n gebed op elke dubbelblad.
Hierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as ‘n beginpunt vir ‘boekevat’ of stiltetyd.

Verkoopspunte:
• Kindervriendelike formaat: 254 mm x 245 mm
• 32 pp
• Pragtige hardeband-omslag, met volkleur illustrasies
• Opregte en eenvoudige gebede
• Fonttipe opgedateer, sodat dit ideaal is vir voorlees en vir kinders wat self begin lees

Also available in English – I prayed for you.