Sale!

Pret op die plaas 1: Griet leer swem (Softcover, 24 pg) Fantasi

Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy ’n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net ’n klein probleempie – Griet kan nie swem nie. Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agterna om die kuikentjie te red …

Fantasi

Original price was: R60.00.Current price is: R50.00.

1 in stock

Description